Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Bij ons kun je binnen 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Retourneren binnen 30 dagen
Die bosoorlog in Angola het Suid-Afrika gedwing om sy eie wapens te ontwikkel en te vervaardig weens uitgebreide internasionale sanksies. Jong, uiters begaafde studente in ingenieurswese en die natuurwetenskappe is gewerf om gesofistikeerde wapens te ontwerp en te ontwikkel. Hulle het nie net 'n wye reeks wapens, insluitend dodelike kern-, chemiese en biologiese wapens ontwikkel nie, hulle het ook bewus geword en self betrokke geraak by die winsgewende markte vir hierdie wapens. Na die bosoorlog is sommige na Libië, Dubai en Abu Dhabi waar hulle wapens ontwerp en bou. Enorme bedrae geld is betrokke by onwettige wapenhandel en dit lei tot afgryslike dade, soos koelbloedige moorde, verminking, afpersing, geldwassery en ander vernietigende gedrag.
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?