Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Tot 30 dagen retourrecht
Lois is baie lief vir die natuur en vind groot berusting daar vir 'n wegbreek van haar besige lewe as verpleegster met veeleisende ure,
hulp aan gemeenskap in aftye, bidure en besoeke. Sy is ook lief vir kunswerk, en skilder graag wanneer sy tyd het. Haar groot passie is
mense, verhoudings en sy reis ook baie. Haar liefde vir die pad (of vliegtuig) verskaf gereeld geopende geleenthede vir Sy Koningryk
se werk. Saai saaier saai... Die Here sal natmaak en laat groei.
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?