Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Tot 30 dagen retourrecht
'n Lekkerlees storie oor Eggo die geliefde terggees en hoe al die diere in die bos, elkeen met sy eie vernufte en talente, hom bystaan in sy oomblik van nood.
Soos al die diere mos weet, woon Eggo alleen in sy grot, hoog bo in die berge wat die vallei omring.
Vanuit sy grothuis luister Eggo na al die dieregeluide onder in die bos en is altyd reg met 'n tergende koggel soos hy die diere se brulle, gromme, tjirpe, kekkels en kraaie na aap.
Op 'n dag, toe Eggo nêrens te hore was nie, het al die besorgde bosbewoners ingespring om hulle terggees vriend Eggo by te staan.
"Ons is elkeen uniek en besonders op ons eie pragtige manier." -Koning leeu.
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?