Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Tot 30 dagen retourrecht
Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in 'n veld gevind.
Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was.
'n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie.