Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Tot 30 dagen retourrecht
Don Brink kyk die Oshkosh agterna, lig sy hand in ʼn groet as die toeter skal en Toerie de Klerk sy regterarm geesdriftig swaai voordat die voertuig links afdraai. Hy buk, tel die reuse rugsak op en kyk na die indrukwekkende naambord aan sy regterkant. SHANGRILA STUD FARM
Daar is ʼn spul name van perderasse maar hy herken slegs drie van dit; Arabier, Amerikaanse Saalperd en Lipizzaners.
Hoekom is die perderasse vir hom so belangrik?
Don Brink het na sy ou vriend kom soek en loop hom vas in 'n baie onvriendelike omgewing.
Hoeveel haat, bedrog en moord kan daar dan in hierdie wêreld wees?
Lees hierdie aangrypende verhaal van spanning, moord, verraad en die liefde.
Sal die liefde die haat kan oorwin?
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?