Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Welkom in die wereld van "e;Die Woudties"e;"e;Die Woudties"e; is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.Elke boek in "e;Die Woudties"e; reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees.In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy?Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat.Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "e;Die Woudties"e; te skryf."e;Die Woudties"e; is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "e;The Junglies"e;.