Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Bij ons kun je binnen 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf na 'n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat 'n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken niedie man wat sy bed met die een model na die ander deel nie. Wanneer Emmanuel by sy suster, Natasja se huismaat, in Suid-Afrika kom kuier, gryp die noodlot en Covid-19 in: hy en Natasja moet vir 'n maand lank onder dieselfde dak leef. Hulle kan nie langer die verlede en die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Kan 'n verkeerde besluit in die verlede oorkom word?Haar ekskrel sal enigiets doen om haar terug te wen, maar Natasja het haar hart agter slot en grendel geplaas. Sal Emmanuel haar hart kan oopsluit? Net die tyd sal leer. En tydens die inperking is tyd al wat hulle het!
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?