Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Miranda, 'n skrywer, se adrenalien-verslaafde verloofde Lukas sterf net voor hul troue in 'n motorfietsongeluk. Sy ontmoet Lukas se ewebeeld, 'n wildvanger en wildplaaseienaar, Markus op die Kaapstadse lughawe net na albei uitgevind het dat hul maats ontrou was. Later ontmoet hulle weer in die Kruger Wildltuin, en die vonk tussen hulle is ooglopend, maar beide is so bang vir seerkry dat hulle nie sien wat reg voor hulle is nie. Liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het nie, en hul paadjies skei. Albei moet deur hul eie vrese werk om te besef dat dit erger is om sonder daardie persoon te wees as om jou vrese in die oe te kyk. welmenende familielede, asook markus se geliefde hond, max veroorsaak interessante kinkels in die verhaal.