Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Reeds as 'n dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. N die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis.As student beleef sy 'n erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig gerf het, weet.Toe kom Buks Vermaak, en n jare se gesukkel, 'n dogtertjie, Nell. Maar 'n droomhuwelik met Buks was haar nie beskore nie. Toe hy sterf, verkoop sy die huis in Pretoria en gaan woon in hulle strandhuis in Salt Rock.Sal haar ouma se belofte van 'n gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word of l haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?