Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op 'n wynplaas buite Stellenbosch woed 'n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om die tergende raaisel op te los en geregtigheid te laat seevier. Prikkelende karakters. Verrassende situasies. Gevaar. Humor. Moord ... Sal Ludo betyds uitvind wiedoenit? Of is die eise van sy tweede saak te straf?