Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Kwaai Uil gaan oor 'n uil wat omgekrap op 'n tak sit en kyk hoe 'n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reen, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs 'n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van 'n re nboog deur die wolke uitstraal. Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes he.
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?