Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Marina wil so graag 'n sorgelose jeug he, maar geld - of eerder die gebrek daaraan - staan in haar pad. Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in... Riaan is 'n musikant en 'n groot geleentheid wag vir hom in Amerika. Hy weet dus 'n langtermynverhouding met Marina is buite die kwessie. Maar hy gebruik die kans om haar anders te laat kyk na alles in die lewe. In die proses stamp hulle koppe, maar vind mekaar ook onweerstaanbaar. Intussen kruip die datum nader wanneer Riaan na Amerika moet terugkeer. Gaan hy sy groot droom vir Marina laat vaar? Of gaan Marina instem tot ''n onkonvensionele reeling?
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?