Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie. Sy is A kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek enverdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe. Dis iets waarmee sy gedinkhet sy vrede gemaak het. Met die pandemie wat die wreld op sy kop keer en die ouderdom wat Marilynal hoe meer bewus maak van haar sterflikheid, is dit seker nie vreemd om bestekop te neem van wat agter l nie. Dit moet wees waarom haar gedagtes deesdaeaanhoudend terug foeter na die verlede toe. So ver terug as daardie jaar toe syPaul Avenant ontmoet het, en uiteraard ook die tragiese gevolge van diontmoeting. Nie dat dit daarna veel beter gegaan het nie. Een onbesonne dingna die ander het sy aangevang tot sy hier op Vywerbaai beland het. Hier waar symet haar seun kon herenig en, as enorme bonus, die vywervroue leer ken enhegte vriendskappe gesmee het. Sy was sowaar naef genoeg om te dink die meetsnoere begin nou vir haar in dieregte plekke val. Tot die dag voor die eerste grendeltydperk toe sy besef A mensse sondes haal jou altyd in. Selfs sondes wat jy nie self gepleeg het nie ...
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?