LIBRISTO
LIBROAMANTO
verplicht
Word lid van een gemeenschap van boekenliefhebbers van over de hele wereld en krijg een heleboel voordelen. Gratis account aanmaken
0
Gratis bezorging met Zásilkovna boven 59.99 €
DPD koerier 5.49 DHL koeriersdienst 5.49 GLS koerier 4.99 DPD-punt 3.99

Gratis verzending vanaf 59,99 euro.

Rassie

Stories oor rugby en die lewe

Taal AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
Uitgeverij Pan Macmillan South Africa, augustus 2023
Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge a... Volledige beschrijving
? points 26 b
10.90
Op voorraad Onmiddellijk te downloaden


Klanten kochten ook


Nationalismus in Japan Julia Bohlken / Boek Gebonden (paperback)
common.buy 14.44
Solnechnyj Udar i Drugie Rasskazy. Ivan Bunin / Boek Gebonden (paperback)
common.buy 14.84
Majstrovstvo lásky (CD 4ks) Don Miguel Ruiz / Audio Audio cd
common.buy 14.34
Dark Calling Darren Shan / Boek Gebonden (paperback)
common.buy 12.32
Bajo La Sombra De Los Elefantes MR Cristian E Caroli / Boek Gebonden (paperback)
common.buy 10.09
Ellie's Story Chris Davies Curtis / Boek Gebonden (paperback)
common.buy 13.02
Bank / Boek Gebonden (harde band)
common.buy 21.91
Dull Crayon Cristhal Carrero-Robinson / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 4.54
Sherlock Holmes an der Saar Franziska Franke / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 13.23

Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte.

Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met ’n alkoholis-pa groot te word en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie Despatch. Hy kyk terug op ’n uitblinkerloopbaan as speler wie se ingebore rugbyinstink, vermoë om ’n wedstryd anders te lees en aptyt vir harde werk hom nog altyd onderskei het. Terwyl sy spanmaats ontspan het, het hy verkies om na ure se videomateriaal te kyk om wenstrategieë uit te werk. Toe hy die geleentheid gebied is om as Springbokkaptein vir sy land uit te draf, het hy dié eer van die hand gewys.

Rassie dink terug aan die tye toe hy ’n belangrike onderdeel van die ratwerk in Nick Mallett se rekordverpletterende Springbokspan van die laat 1990’s was. Hy herroep die pyn van die 1999-Wêreldbeker en die besering wat ’n einde aan sy loopbaan as speler beteken het.

Hy bespreek sy revolusionêre afrigtingstegnieke, wat aanvanklik afgelag en toe met ope arms aangegryp is, hoe hy die rugbystrukture by die Stormers die stryd aangesê het en die respek van die Ierse aanhangers by Munster verdien het.

Rassie gesels oor sy grootste bydrae tot Suid-Afrikaanse rugby, die aanstelling van die eerste swart kaptein, Siya Kolisi, sonder ’n groot ophef of omstredenheid, en hoe die onmiddellike sukses van sy onverskrokke planne vir die effektiewe rassetransformasie van die nasionale span gelei het tot die Rugbywêreldbeker-triomf in 2019.

Lesers sal hulle verkneukel aan die agter-die-skerms-inligting oor interaksies, omstredenheid en voorheen onvertelde verhale uit ’n waarlik grensverskuiwende lewe.

Actrice & Polyglot
EWA KASP voor
Video afspelen
Ewa Kasp
Libristo heeft de grootste selectie boeken in vreemde talen. Daarom koop ik mijn boeken hier.

Informatie over het boek

Volledige naam Rassie
Taal Afrikaans
Bindwijze E-book - Adobe ePub DRM
Datum van uitgifte 2023
EAN 9781770108738
Libristo-code 47604464
Geef dit boek vandaag nog cadeau
Dat gaat heel eenvoudig
1 Voeg het boek toe aan je winkelwagentje en selecteer Als cadeau bezorgen 2 Je krijgt van ons per omgaand een voucher 3 Het boek wordt bezorgd op het adres van de ontvanger

Inloggen

Log in op je account. Heb je nog geen Libristo-account? Maak nu een account aan!

 
verplicht
verplicht

Heb je geen account? Profiteer van de voordelen van een Libristo-account!

Met een Libristo-account heb je alles onder controle.

Een Libristo-account aanmaken
Boekadviseur Libroamiko
Hoi, ik ben Libroamiko, kan ik helpen?