Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Bij ons kun je binnen 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Emma keer n sestien jaar na Silver Creek Ranch terug, salig onbewus van die chaos wat sy op die plaas veroorsaak. Sy was James, die eienaar se oudste seun, se jeugliefde, maar hy het nou n ander meisie. Emma en James het albei verander, en hul onskuldige kinderliefde verander stadigaan in iets onstuimiger.
Gaan Emma se gladde mond haar en James vir altyd uitmekaar dryf? Of gaan James dit reg kry om Emma finaal te tem?