Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossiesin tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppiesmet piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings.Dit is 'n land waar elke voltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; dieland waar jy oplaas die maan se skemerlig aan 'n wilgerboom se tak kan hang.Dit is 'n wonderland vir kinders en hulle ma's en hulle pa's en hulle ouma- en oupagrootjies.
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?