Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Bij ons kun je binnen 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Toe Elsabet Louw een Woensdagmiddag wreed verkrag is in die damestoilette by 'n winkelsentrum, het sy aanvanklik wat met haar gebeur het, ontken. Deur die verkragting bloot as 'n aanranding te beskryf, het sy haarself teen die wrede werklikheid beskerm. Toe sy uiteindelik die waarheid konfronteer, het Elsabet wraak gesweer ... Haar dag van vergelding, 'n Woensdag, was naby ... Woensdag is die ware verhaal van 'n vrou wat wraak gesoek het maar vergifnis gevind het, en wat nie net haar eie lewe nie, maar ook die van ander slagoffers van verkragting, weer kon opbou.
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?