Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Bij ons kun je binnen 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Yolandi huiwer toe die hoofredakteur van Rooibos Media haar stuur om ’n onderhoud te voer met Kruger Wolmarans, ’n moordverdagte wat sy onskuld wil bewys. Die hoofredakteur is immers haar ma en Kruger haar horskoolliefde. Gou is haar loopbaan aan skerwe en haar lewe word deur ’n klomp booswigte bedreig. Haar romanse met Kruger vlam weer op, tot sy ontdek dat hy en haar familie jare lank vir haar gejok het oor sy verdwyning. Kan sy hom weer vertrou?